Huisgenoot

Die verjaardagtee

ANNEKE bestudeer die laggende gesigte om die tafel. Sy kan steeds kwalik glo dat een van hierdie vroue haar op die ergste denkbare manier verraai, maar vandag gaan sy uitvind wie dit is.

Sy probeer met ’n objektiewe blik na haar vriendinne kyk – almal aantreklik en goed versorg. Wel, amper almal.

Vir Magda is voorkoms onbelangrik. Altyd besig met ’n veldtog vir die een of ander saak. Hoe haar man dit uithou, weet nugter. Tog lyk Albertus meestal heel tevrede met sy lot. Tipiese verstrooidele professor, ’n dekade ouer as sy vrou.

Sy bestudeer Magda nou meer aandagtig. Die kroesige bos hare is argeloos bo haar kop vasgesteek. Geen poging aangewend om die grys, of die plooie en sonvlekke, te verdoesel nie. Dit kan tog nie sy wees nie? Cobus is so gesteld op voorkoms. Die ure wat hy in die gimnasium deurbring, is vir haar nog altyd beter as

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se
Huisgenoot3 min read
Pas Daai Tandjies Mooi Op
OM JOU kind tandarts toe te vat kan ’n groot gedoente wees. Soms is dit jou eie vrese wat jou kind gespanne laat voel – volgens die International Journal of Paediatric Dentistry sal die tandartsvrese van een lid van ’n gesin die ander ook beïnvloed.
Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se

Related