Ebook341 pages5 hours
Uittreestrategie: ’n Katerina Carter-misdaadroman
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Diamante, gevaar, verdwyning en bedrog... ’n Katerina Carter-misdaadroman
Bedrogspeurder, Katerina Carter, het geen benul wanneer om die handdoek in te gooi nie, en dit laat haar dikwels in deurmekaar en gevaarlike situasies beland. Noudat die werk skaars is en haar geld vinnig opraak, het Kat kliënte nodig; anders sal sy noodgedwonge op haar knieë moet terugkruip na haar hokkie by die firma waar sy gewerk het. En vir Kat is hierdie lot erger as skuld.
Wanneer Liberty-diamantmyn se uitvoerende hoof, Susan Sullivan haar dus huur om Liberty se verdwene finansiële bestuurder en ’n groot bedrag verduisterde geld op te spoor, is sy baie gretig om die werk te aanvaar. Rampsalige armoede is goeie motivering om moeilike sake aan te vat, maar haar opwinding verander gou in angs toe twee werknemers van die maatskappy brutaal vermoor word. Kat besef dat die ondersoek dalk gevaarliker is as wat sy verwag het.
En asof dinge nie ingewikkeld genoeg is nie, ontdek sy ’n sinistere skakel tussen Liberty, bloeddiamante en georganiseerde misdaad. Sy moet net bewyse kry en uit die moordenaars se pad bly om die ware misdadigers aan die kaak te stel. Met die hulp van haar vriende en ’n eksentrieke oom, moet Kat bontstaan of haar eerste saak is moontlik ook haar laaste...

Author
Colleen Cross
Colleen Cross writes bestselling mysteries and thrillers and true crime Anatomy series about white collar crime. She is a CPA and fraud expert who loves to unravel money mysteries. Subscribe to new release notifications at www.colleencross.com and never miss a new release!
Related to Uittreestrategie
Titles in the series (1)
Uittreestrategie: ’n Katerina Carter-misdaadroman Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related ebooks
Uittreestrategie: ’n Katerina Carter-misdaadroman: Katerina Carter bedrog-misdaadromanreeks, #1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTik Rating: 5 out of 5 stars5/5Spelteorie: Katerina Carter bedrog-misdaadromanreeks, #2 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsChinchilla Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKatryn: Vrou van die Richtersveld Rating: 5 out of 5 stars5/5Vuurvreter: Branderjaer #2 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsToevlug: Bloedgebonde Reeks Boek 9 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiewe, Zander Steyn Rating: 4 out of 5 stars4/5Skadu Van Dood: Bloedgebonde Reeks Boek 8 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedsomer Rating: 4 out of 5 stars4/5Keur van verhale 2: Maak dit saak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBuit Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGogga op 'n Harley (Afrikaans Edition) Rating: 5 out of 5 stars5/5Dwelm Rating: 5 out of 5 stars5/5Raaiselkind Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloed Demoon: Wraak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie hart van 'n ma Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Alfa se Domein Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Feëverhale Reeks Volume 4-6: Feëverhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNag Lig: Bloedgebonde Reeks Boek 2 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTou Rating: 5 out of 5 stars5/5Skrik op die lyf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSterre is vir ewig Rating: 5 out of 5 stars5/5Die respektabele meneer Hartslief Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGetuie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Rooi Klippies van Tandberg Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJack die Ripper Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartland Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBottelnek Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Kuns van jou Liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related categories
Reviews for Uittreestrategie
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Uittreestrategie - Colleen Cross
` book_preview_excerpt.html |M#Ǒ_U5X=!֪i9Hd sGVal{k}GdU5T7=Wm/sK3W_};i>67Oc?LzӦx=V~0bńű
/ms싲ih1Van:؇0租ؖűc#~߅~*j5q*h@n*bbEصÄw>шxO4EXiམq!UQO>bE.}8|qX ?*WS ⸽l>Xl8`ϔcBqcD_ϧqQm=6Y9])H]M:}*a5/nӢ4PjjXnq:%6f:fpVQ"b8$1cW.ζa)6Cㄷ#v/[|K4]=gźRO >Oq臱7$5ѱk^y_gBC\5MOEhY #=<:*4Nq/^C{48KYL
^-7^fQbظбpo>
xpdU,Cuq1iǥh,mлèLew_|{ZE^=&nCRΝކ*`]~'^#RӀ|ΘRAcŧL0UȏқqO3=wn,%mNԂNc|CG82Kt/ Fwl%LK$_QھJr$\?4wRF{3qy}J >\{%˶C?I|vU5|Rq+@?~#T"