Nuut op die rakke
May 14, 2021
4 minutes
Deur ELNA VAN DER MERWE
’n Dapper polisieman wat seëls versamel, bly skreeusnaaks. Dan ontmoet hy ’n potensiële girlfriend wat dieselfde stokperdjie het! Kan hulle nie nou maar saam-saam ’n interessanter stokperd opsaal nie?
Vir Kassie Kasselman is posseëls meer as ’n stokperdjie. Hy is erepresident van die Wes-Kaapse Filatelievereniging, die enigste Suid-Afrikaner wat al met ’n internasionale Grand Prix vir sy Kaapse driehoekseëls bekroon is, sy versameling is gereeld landwyd in groot aanvraag by seëluitstallings, en sy seëls met foute op (byvoorbeeld treine met die verkeerde getal wiele en voëls met vreemde kleurskakerings) word in gesaghebbende filateliekringe as die indrukwekkendste ter wêreld beskou.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days