Kuier

LIEFDE ÉNLEUENS

Kelvin probeer sy kop om die hele besigheid kry.“Nellie, hoeveel weet jy van dié man?”Kelvin kyk na sy eksvrou.

“Dit kan nie Chris wil wees nie,” sê sy.

“Maar dit lyk dan soos hy. Maar hy het dan nie ’n tattoo op sy linkerarm nie. Maar hy het nie enige rede om te lieg nie,”probeer Nellie redeneer.

Nelvin vryf sy ma se skouer.“Ek is jammer Mammie moet só uitvind.”

Kelvin dink ’n oomblik.“So dit kan wees dat hy jou probeer frame om weg te kom? Dat sy naam eintlik Chester is? Ek sê jou daai is een mens.”

“Die inbraak kan ook hy wees. Dalk het hy die necklace gesoek,” sê Nelvin.

“Niks maak sin nie. Ek weet nie meer nie!”skree Nellie in trane.

“Hy was nooit daar om lief vir jou te wees nie, Nellie. Hy was daar om jou te beroof van jou vryheid.”

Nellie hou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related