Vrouekeur

AGTERSTEVOOR

Die kolonel ontbied kaptein Sarel Cilliers na sy kantoor. “Ene Kevin Carelse het hom vir moord oorgegee. Ons het die liggaam gekry waar hy gesê het dit sal wees. Verder weier hy om te praat. Hy is toegesluit, maar ons kan hom nie vervolg voor ons nie die hele storie het nie. ’n Skulderkenning is nie genoeg nie.”

Junior, wat gewoonlik meer pla as help, moet Cilliers met die ondersoek bystaan. ’n Agterstevoor ondersoek: Hulle weet wie skuldig is, maar moet uitvind wat vóór die moord gebeur het.

Die moordtoneel is presies nog soos Forensies dit gelos het. Daar is ’n bloedkol op die bed.

“Hoe het Carelse haar vermoor, Kaptein?”

“Wie sê hy hét haar vermoor?”

“Kaptein?”

“Die grootste fout wat ’n speurder kan maak, is om vooraf te besluit wie skuldig is en sy ondersoek op daardie persoon te vestig. Jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur1 min read
Fotoblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Lewendige, opgewekte dansklanke OPLOSSING – Opskopmusiek

Related