Die Swart Kat slaan neer: Die Swart Kat, #1
By Chris Sasner
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Die Swart Kat loop op die spoor van misdadigers in Suid Afrika. Die woord genade bestaan nie in sy woordeskat nie. Hy is vinniger as die pik van ‘n mamba, geruisloser as ‘n arend, so sterk soos ‘n bees en so onverskrokke soos… soos … ‘n ratel. Iewers het hy gelees dat ‘n ratel vir niks stuit nie.
Die afdruk van die katspoor het gekom om te bly. Hierdie vermaarde misdaadbestryder sorg vir opwinding met ‘n hoofletter O.
Daar word geglo dat lank nadat Sherlock Holmes in die vergetelheid verdwyn het, die briljante krygstaktiek van die Swart Kat nog steeds as grondslag sal dien vir die opleiding van toekomstige bewakers van die reg.
Chris Sasner
Chris Sasner, alias van Gert Basson se eerste verhaal word in Die Jongspan gepubliseer terwyl hy in standerd drie is. Gert Basson Geboortenaam Gert Cornelius Basson Nasionaliteit Suid-Afrika Beroep Joernalis, redakteur, skrywer Chris Sasner Die Swart Kat slaan neer, en ander avonture Die Swart Kat slaan 'n ster, en verdere avonture Die Swart Kat slaan 'n noot, en ander avonture Die Swart Kat slaan 'n nar, en ander avonture Die Swart Kat slaan 'n vos, en verdere avonture Skrywersname: Gert Basson Dirk de Beer Lindeque de Beer Cor Lindeque Hugo le Roux Danz Cloete Chris Sasner Gert Cornelius
Related to Die Swart Kat slaan neer
Related ebooks
Swartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSeenimf van Samui Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLien se lankstaanskoene Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBiegbrief en ander verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPolvyntjie se Ridder Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRillers 2: Die vrou met die pers oog Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Kuns van jou Liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie rooikop en die redakteur en ander stories: 1955–1959 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLeeus met letsels (skooluitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie naamlose Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSiobhan van die sirkus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSoos honde van die hemel Rating: 5 out of 5 stars5/5Elke dogter het 'n ma Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVader se Sondes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPrikkelpop Fiksie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsScore my 'n gwai Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAs die binnekamer praat Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRian: 16 dinge wat ek nie moes sê nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSirkus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPieter Bring Haar Terug Rating: 5 out of 5 stars5/5Skadujagter Rating: 2 out of 5 stars2/5Skeur Rating: 5 out of 5 stars5/5Afgehandel (2de uitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRillers 6: Kamer 13 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWillem Poprok Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDaar is 'n ou in my aarbei-smoothie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk sal vir jou veg Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLindie Stander: Agter my glimlag Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Die Swart Kat slaan neer
0 ratings0 reviews