'n Huis vir my hart
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Sy kan nie nou bekostig om te dagdroom nie. Haar pa het aan Xanthe sy bou-onderneming nagelaat en sy kan haar lewenslange droom bewaarheid om in die boubedryf te werk. Maar aangesien haar ouers haar vroeër juis uit dié bedryf probeer weghou het, het sy geen benul van hoe om die taak aan te pak nie. Dan kom Xanthe se kritiese stiefma en halfsuster kuier en gaan dit net nog doller.
Vir Hanko kom die erfenis net betyds om ’n nuwe lewe in Suid-Afrika te begin na vyftien jaar in Engeland. Hy sien hoe die mooi groenoogvrou sukkel en aangesien hy die boubedryf ken, wil hy help. Maar Xanthe laat hom mooi verstaan dat sy g’n man met ridderneigings duld nie.
Sal Xanthe aanhou om met Hanko koppe te stamp, of is hy die man by wie haar hart tuishoort?
Dirna Ackermann
Dirna Ackermann (gebore Liebenberg) het in Windhoek skoolgegaan. Sy het aan die einde van haar vyfde jaar op Stellenbosch Universiteit, waar sy biblioteekwese studeer het, met Darryl Ackermann getrou. Die egpaar het twee seuns en bly in Brackenfell. Op die ouderdom van 50 het sy ’n wilde kans gewaag, bedank uit haar posisie as bibliotekaresse en voltyds skrywer geword. Liefdesverhale is sedert haar tienerjare haar passie en sy glo onvoorwaardelik in die helende krag van stories.
Related to 'n Huis vir my hart
Related ebooks
Katelknaap vir Carlien (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSonde van die Vaders Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie seders van Libanon Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAs Wense Perde Was (Afrikaanse uitgawe - Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsChinchilla Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEindspel Rating: 5 out of 5 stars5/5Liewe, Zander Steyn Rating: 4 out of 5 stars4/5Satyn Omnibus 3 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGogga op 'n Harley (Afrikaans Edition) Rating: 5 out of 5 stars5/5Bloedsomer Rating: 4 out of 5 stars4/5Ctrl Z my lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVan altyd af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartedief Rating: 5 out of 5 stars5/5'n Klein lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDwelm Rating: 5 out of 5 stars5/5Leen Trap Af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Poort 2: Reisigers Rating: 5 out of 5 stars5/5Liefde is 'n sprokie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSomtotaal Rating: 3 out of 5 stars3/5Katryn: Vrou van die Richtersveld Rating: 5 out of 5 stars5/5Kelder Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSoene op 'n Suzuki Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartlam Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDroomdelwers Rating: 5 out of 5 stars5/5Ouens is nes ekstra bagasie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpeurder Kwaaikofski 2: Die geheim van die vlieënde koei Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRaaiselkind Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkrik op die lyf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAlpha se Maats Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsThula-thula (Afrikaanse uitgawe) Rating: 5 out of 5 stars5/5
Reviews for 'n Huis vir my hart
0 ratings0 reviews