Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook201 pages3 hours
Omdat die hart onthou
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Krizelda en Alwyn is albei studente van Pretoria – hy afgestudeer met ’n BA Honneurs en sy ’n naïewe tweedejaartjie – wat mekaar tydens ’n vakansie op Margate ontmoet. Gou is hulle halsoorkop verlief en trouplanne volg vinnig. Krizelda moet egter eers haar studie voltooi en Alwyn is op pad Washington toe vir ’n jaar ondervinding in die Amerikaanse koerantwese.
Sy vlug word deur ’n tornado van koers gedwing en tydens ’n noodlanding in New York slaan die vliegtuig aan die brand. Alwyn is ernstig beseer en ly aan geheueverlies.
Krizelda vind uit sy is swanger en haar konserwatiewe pa jaag haar uit die huis. Sy kan Alwyn op geen manier opspoor nie en vind toevlug by haar tannie, maak haar kind alleen groot en ontwikkel ’n wrok teenoor Alwyn, wat haar immers skynbaar in die steek gelaat het. Maar ná ses jaar, midde-in griewe en misverstande, is daar ’n herontmoeting toe hy haar baas word.
Krizelda is so verbitter teenoor mans en veral Alwyn, en hy het boonop ’n Britse nooi . . . Sal hul harte ooit onthou wat eens was, en die pad terug daarheen vind?

Author
Ettie Bierman
Ettie Bierman is ’n alombekende, gewilde skrywer van romantiese verhale. Sy is getroud met Roelf van Rensburg, self ook skrywer en oud-uitgewer. Hulle woon sedert 2003 aan die suidkus van KwaZulu-Natal.
Related to Omdat die hart onthou
Related ebooks
Na die geliefde land Rating: 2 out of 5 stars2/5'N Sigeuner se Kersfees Soen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vloek van Levitikus Rating: 4 out of 5 stars4/5Tussen vriende Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkeur Rating: 5 out of 5 stars5/5Die rooikop en die redakteur en ander stories: 1955–1959 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsByna liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBlou Erfporsie: Van Isilimela tot Stilbaai: 'n Lewensreis Rating: 4 out of 5 stars4/5Temmer van sy hart Rating: 5 out of 5 stars5/5Bloedbande: 'n Donker tuiskoms Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOpenbaring: Vertaling Met Hedendaagse Profetiese Vervullings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAbel se dogters Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWaarom Christene wat nie tiendes betaal nie, arm word...en hoe Christene wat tiendes betaal, ryk kan word Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKersvader Kom Dorp Toe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit Veerpen se Skatkamers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSimoelégri Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVlug of veg Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStille waters Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVier begrafnisse en 'n troue Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDryf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde is 'n sprokie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDebora en seuns Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie eerste siklus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBruidzilla Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMet Liefde wat saamgaan en ander stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVlerke vir almal Rating: 4 out of 5 stars4/5DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme: Stories van gister en vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTienerharte 1: Hartklop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSnak Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Omdat die hart onthou
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
1 rating0 reviews