Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook237 pages2 hours
Narkose vir die hart
By Helena Hugo
Rating: 0 out of 5 stars
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Narkotiseur Saranie du Plessis is al goed aan die verkeerde kant van dertig en steeds enkellopend. Van kleins af was haar broers erg besitlik en het geen vryer rondom haar geduld nie. Saranie is trots daarop dat sy uiters professioneel is en haar werk eerste stel. Maar wanneer sy een aand per ongeluk drie ampules morfien in haar doktersjas se sak ontdek en amper by ’n padblokkade vasgetrek word, is sy in die knyp. Doodbang om dit terug te neem, kom die stil en afsydige sjirurg Franz Strauss onverwags tot haar redding. Met dié geheim tussen hulle ontwikkel ’n vriendskap wat gou-gou deur die res van die hospitaalpersoneel raakgesien word – veral deur hospitaaldokter Corné Vermaak, wat lankal ’n ogie op Saranie het. Ook by die kil, geskeide Glenda Olckers gaan hierdie ontluikende vriendskap nie ongesiens verby nie.
Unavailable
Author
Helena Hugo
Helena Hugo is die skrywer van verskeie topverkopers soos o.a. Haar naam is Ragel. Benewens talle boeiende verhale oor verskillende genres heen, is sy ook regisseur en skrywer van radiodramas en -vervolgverhale. Helena en haar man, Henk, woon in Roodepoort en het drie volwasse kinders.
Read more from Helena Hugo
Papierblomme Rating: 5 out of 5 stars5/5Satyn Omnibus 3 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie skuiling Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnthou my Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMarta Rating: 5 out of 5 stars5/5Weskus-omnibus 1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ompad terug Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsElim Rating: 3 out of 5 stars3/5Haar ma se kind Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie lewe wat ek jou gegee het Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Tuin vir Tessa Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBet-El: En daar was engele Rating: 3 out of 5 stars3/5Haar naam is Ragel Rating: 5 out of 5 stars5/5Weskus-omnibus 2 Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Narkose vir die hart
Related ebooks
Dokter uit die Woestyn Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Gelukkigste Mense in die Wêreld Rating: 5 out of 5 stars5/5Vlug of veg Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5Bloedwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPolvyntjie se Ridder Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKatelknaap vir Carlien (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsCtrl Z my lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEngel in die teater Rating: 5 out of 5 stars5/5Vreugde vir Larissa Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDebora en seuns Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMot kry kleur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkant die spoorlyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSewe dae Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie liefde volgens Isabella Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPieter Bring Haar Terug Rating: 5 out of 5 stars5/5Skoenlapper Liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratings‘n Gotiese Kers Engel (Afrikaanse Taal - Afrikaans Language Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNoot vir dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBlou Erfporsie: Van Isilimela tot Stilbaai: 'n Lewensreis Rating: 4 out of 5 stars4/5Klara Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTemmer van sy hart Rating: 5 out of 5 stars5/5Gister is verby Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Gewigtige saak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVan altyd af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRené Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSiembamba Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWeghol Veldbrand Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKronkelpaaie van die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMia: 'n Ma se storie van verlies en hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Narkose vir die hart
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews