Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook214 pages2 hours
Geheim van die Erongoberge
Rating: 0 out of 5 stars
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Simoné van der Walt is vasbeslote om uit te kom by die Erongoberge in Namibië waar haar broer in ’n vliegtuigongeluk was. Daarom dat sy en haar verloofde, Tertius, ’n “safarivlug” saam met Wim Beukes onderneem. Maar gou kom hulle agter dat daar meer onder die oppervlak skuil as wat voorgegee word. Want Wim is safarileier op versoek van Charl Taljaard. En Charl is nét so vasbeslote om by die Erongoberge uit te kom.Simoné besef gou dat Wim, wat haar so terg en treiter, haar hartsnare roer. En toe die blondekop Ilse eers by hulle aansluit, besef Simoné sy’s in die moeilikheid. Want Ilse ontstel haar, en sy wat Simoné is, is veronderstel om op trou te staan!Boonop bewaar die Erongoberge ’n geheim wat hulle almal se lewens onherroeplik sal verander...
Unavailable
Related to Geheim van die Erongoberge
Related ebooks
Lang Henning en die Moordplaas: Die Karoo Avonture, #1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk is VIGS-Mia Rating: 5 out of 5 stars5/5Monster Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpore in die Arep Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAs die wind kom draai Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRewolusie in die Oerwoud Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsZodiac Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLand van die Vampiere Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLang Henning en die Rebelle: Die Karoo Avonture, #2 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRuiters van die Dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord en Ander Gaste Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMy naam is Prins, ek slaap met die lig aan Rating: 3 out of 5 stars3/5Moord en ander speletjies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMaryna Se Wolf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkadukant Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPirana Rating: 5 out of 5 stars5/5Bloedoffer vir Lilith Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 6 Leesboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekniek by Hangklip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHelse manier van koebaai se Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGetuie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Kuns van jou Liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Gewigtige saak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTussen die Vuur en As Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBoet-Alleen: Die Karoo Avonture, #1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSondebok Rating: 5 out of 5 stars5/5Skrapnel Rating: 4 out of 5 stars4/5Saartjie se vakansie (#2) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie leliemoordenaar Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Geheim van die Erongoberge
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews