Kuier

DIE BAND VAN BROERS

Deon sien suster Human na sy bed toe aangestap kom.

“Goeiemôre, meneer Arendse,” groet sy vriendelik.

“Goeiemôre, suster,”antwoord hy.“Ek is so reg as kan kom vir vandag.”

Simpatieke meelewing flits oor die verpleegkundige se mooi gesig.“Ek is jammer,” sê sy,“maar iets het voorgeval. Dr. Februarie was in ’n motorongeluk betrokke en sal nie vandag u operasie kan doen nie. Haar been is gebreek en sy sal ongelukkig ’n tyd lank buite aksie wees.”

Deon se moed sak tot in sy kleintoontjies. Hy wil so graag die lensinplanting op sy linkeroog agter die rug kry. Dr. Februarie het ’n paar maande gelede suksesvol ’n lens op sy regteroog ingeplant en sy sig het baie verbeter. As sy linkeroog gedoen en gesond is, wil hy graag saam met sy vrou, Rachel, deur Namibië gaan toer. Hulle beplan al so lank daaraan. Nou dit!

Hy vryf oor sy gesig, skielik skaam oor sy selfsugtige gedagtes.“Foeitog. Dis nou ’n jammerte. Hoe gaan dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related