Huisgenoot

Onthou

DIE dreun van ’n enjin agter hom laat Hannes ruk van die skrik. Hy kyk vervaard om. Die straatlig is helder genoeg om die voertuig dadelik te herken. Dis húlle. Hulle soek na hom. Hy gaan staan doodstil in die skaduwee teen die toe deur van die naaste winkel. Die motor beweeg stadig voor hom verby. Dit lyk nie asof hulle hom gewaar het nie. Hy staan nog ’n rukkie roerloos tot die kar verder af in die straat verdwyn. Sy liggaam bewe onbedaarlik. Wie is hierdie mense? Wat wil hulle van hom hê?

Hy stap na die parkie oorkant die pad. Miskien kan hy ’n rukkie daar wegkruip. As hy net sy gedagtes kan orden. Hy weet nie waarheen om te gaan of waar om hulp te kry nie. Al wat hy vir seker weet, is dat hy van hierdie vreemdelinge af moet wegkom. Hulle agtervolg hom nou al ure lank.

Paniek maak dat hy nie nugter kan dink

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related