Huisgenoot

Verbode liefde

KOOS van der Merwe probeer hom dieper in die skadu van die moerbeiboom druk en loer deur die oop vensters na die dansende pare in die sitkamer.

Die musiek is hard en val vreemd op sy oor; hy ken nie die nuwe skreeu-doemdoem- goed nie. Sy oë skeur oor die klomp mense tot dit vassuig op Jane Wilson waar sy tussen ’n groepie mans met ’n langsteelwynkelkie in haar hand staan. Sy lyk verveeld. Haar blou oë dwaal deur die groot vertrek.

Koos trek sy asem in en fluister vir die stilte: “Sy is so mooi, so ongelooflik mooi …” En hy dink: En sy is die baas se dogter. En hier rond is John Wilson amper almal se baas.

Koos sien hoe sy iets aan haar bewonderaars sê en die kring verlaat. Sy glimlag vir die gaste, maar haar oë soek rond. Op haar gesig is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot4 min read
Is Daar Meer Geboue As Bome?
BIBI sit saam met Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd en ryg krale in. Hulle gebruik stukkies gekleurde papier en karton om die allermooiste juweliersware en versierings te maak. Bibi kom by die boomhuis ingestap. Op die tafel lê ’n rooi koever
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 542 KOMPETISIEVRAAG Watter soort wapen is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blok

Related