Huisgenoot

SÓ HET EK ANDRÉ HELP VLUG

DIT was vroegmiddag, begin Maart, toe hy ’n Uber na sy vriend se huis neem. Nie vir ’n kuier nie, maar om hom te help om vir sy lewe te vlug.

Toe hy by die voormalige Eskom-baas André de Ruyter se huis aankom, was dit nie die gesig van sy vriend soos hy hom deur die jare leer ken het nie. André het ’n baard gehad. ’n Pet was laag oor sy kop getrek. Hy was vermom, asof hy verwag gevaar kan enige oomblik op hom toesak.

Dít was nadat André se lewe in die voorafgaande weke gaandeweg in ’n spioenasiedrama ontaard het, vertel dié vriend, wat André gehelp het om drie maande gelede uit Suid-Afrika te vlug, vandag eksklusief aan . Hy het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related