Landbouweekblad

‘NOU GAAN DIE OUENS TE VER’

OP ’n gewone Dinsdagoggend op Senekal gebeur daar nie veel nie. Maar op 6 Oktober verskyn die twee vermeende moordenaars van mnr. Brendin Horner, ’n 22-jarige plaasbestuurder van Paul Roux wie se erg verminkte lyk aan ’n paal vasgemaak is, vir die eerste keer in die hof.

Op die N5, oos en wes van dié Vrystaatse dorp, is stringe bakkies en trekkers en trokke met boere, plaaswerkers en ander ontstelde Suid-Afrikaners op pad om die hofverrigtinge by te woon. En veral om protes aan te teken teen plaasgeweld.

Honderde mense begin teen die sandsteenrantjie langs die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Nuut & nuttig
Jannie Myburgh, ’n boer van Ermelo wat bekend is om sy selfontwerpte plaaswerktuie, het nou ’n padskraper ontwerp wat vir intensiewer skraapwerk direk aan die trekker se driepunt gekoppel word. Jannie sê die behoefte het ontstaan weens die swak toest
Landbouweekblad1 min read
Teler Kraai Koning Met Haantjie Van R11 000
Willie Schmidt van Stellenbosch het ’n Sebright-bantamhaan en -hen vir onderskeidelik R11 000 en R8 600 verkoop op ’n veiling deur Poultry WhatsApp Auctions. “Dit is ’n prestasie om só ’n hoë prys vir ’n Sebright te behaal,” sê hy. “Die openingsbod o
Landbouweekblad1 min read
Pryse By George Styg Met Byna 13%
In die Wes-Kaap toon 62% van die distrikte gunstige prysneigings vir die 12 maande tot Februarie 2024. Daar was 609 transaksies groter as 10 hektaar in hierdie tydperk in 27 distrikte, en 267 461 hektaar is vir R6,139 miljard verhandel. Die grootste

Related