Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Alfa Erfgenaam
Alfa Erfgenaam
Alfa Erfgenaam
Ebook52 pages48 minutes

Alfa Erfgenaam

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Die biljoenêr beer sal enige iets doen om sy smaaklikke geliefde te beskerm.

Aantreklikke biljoenêr wisselaar Orson het alles behalwe sy vryheid. Sy pa, die stam-famielie se Alfa, dwing Orson om met 'n vrou te trou wat hy nie lief het nie, om die verkeie stamme se eenheid sterker te maak. Wanneer hy Casey ontmoet, die pragtige, vol figuurde vrou van sy drome, nooi hy haar na sy luukse huis in die woud. Het hy uiteindelik sy inspirasie gevind om te veg vir sy vryheid...en vir liefde?

Casey droom daarvan om haar deeltydse speysenier onthaale in 'n regte besigheid te verander. Sy is amper so lief daarvoor om mense te voer as om wat sy dit haat om vertel te word dat sy nie goed genoeg is oor haar grote. Waneer die misterieuse en seksie Orson in haar lewe in loop verander alles. Weg gevoer in 'n wêreld van  uitstaande luuksheid en stryende bere, kan Casey oorlewe in die opwindende lewe van haar nuwe liefde?

Die novelle het alles, smaaklikke kos, hartverskeurende wisselaar gevegte en 'n liefde so warm jy sal brand.

Die SELFSTANDIGE novelle is deel van die "Beer wisselaar biljoenêr" reeks wat in enige volgorde gelees kan word. Elke boek is kompleet en jy hoef nie te wag om uit te vind wat gebeur nie. Dit eindig soos dit moet: gelukkig vir altyd.

LanguageAfrikaans
Release dateNov 3, 2016
ISBN9781507133736
Alfa Erfgenaam

Related to Alfa Erfgenaam

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Alfa Erfgenaam

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Alfa Erfgenaam - AJ Tipton

    Die rooihout lessenaar seil deur die venster met ‘n spat van glas stukke.

    Ek het nou net die venster laat reg maak, dink Orson vir himself, vuiste styf om die laken wat om sy lyf gedraai is. Koue lig waai deur die venster oor sy gespierde bolyf en laat sy tepels styf staan.

    Kalmeer tog, Pa, sê hy deur knersende tande.

    Sy innerlike beer beweeg diep in sy borskas, dit probeer om te styg na bo om te keer vir die gevaar wat hy kan voel kom. Nie nou nie, nog nie. Nie hier nie, sê hy vir die beer en druk dit dieper binne in. Nie terwyl sy in gevaar is nie.

    Hoe durf jy om vir my te verontagsaam. Jy is ‘n skaamte vir jou stam-familie! brul Nikolai en gryp Orson se gunsteling rusbank en gooi dit teen ‘n boekrak. Die rakke wankel en breek en stuur Orson se verskye boeke op rekenaar programeering  grond toe. Die ronde  toekenning wat Orson gewen het vir uitstaande prestasie in oorspronklike sagteware, rol oor die harde hout vloer.

    Asseblief, ek het nie geweet nie. Die bron van vandag se probleme mompel uit die hoek uit. Sarah was bewerig besig om haar klere aan te trek, haar pragtige ronde lyf gou weggesteek in ‘n groot trei.

    Hulle is maar nou eers saam vir ‘n paar dae en Orson het geweet dit gaan nie lank duur nie. Sy innerlike beer het nooit van haar gehou nie maar net so paar ure terug het hy dit reg gekry om uiteindelik al haar klere af te kry terwyl hulle liefde maak. Toe sy uiteindelik besef hoeveel Orson dit nodig het om die gedeining van haar groot borste te sien terwyl hy homself diep in haar vol lyf in druk, was die gevoelens fantasties. Die ontsagwekkened kyk op haar gesig van daai oomblik was nie genoeg om nou op te maak vir die afskuwelike kyk wat nou op dit was nie. Hy het skaars tyd gehad om klaar te maak voor sy pa sy voordeur in vuurhout verander het.

    Jy is my seun! het Nikolai gebrul. Ek is die Alfa. Jy sal doen wat goed is vir jou stam of ek sal jou van kant maak. Hy stop sy op en af loopery vir ‘n sekonde. Of beter nog, ek sal vir Cleo in bring. Sy sal gou ‘n stop sit aan jou onaardige gedrag.

    Omdat ek nog ‘n herhinnering nodig het dat jy dink Cleo sal ‘n beter Alfa wees vir die stam as jou eie seun, dink Orson vir homself, terwyl hy diep asemhaal. Hy steek sy hande in sy kort swart hare en bemaan homself weereens, hy moet sy pa respekteer.

    Nikolai se flennie hemp was besig om te skeur soos sy innerlike beer strek onder sy vel, lae pels, spier en sening ruk deur sy hemp en saai stukke rooi en swart lap oorals. Deur die hemp se skeure sien Orson die kruis en dwars welde op sy pa se bors, elke een ‘n herhinnering van hoe hy en sy pa se opinie verskil oor wat ‘reg is vir die stam’.

    Cleo het haar eie besigheid om oor te bekommer, sê Orson.

    Hy beweeg stadig en posisie homself tussen sy pa en Sarah, tel haar handsak op en neem dit na haar toe terwyl hy seker maak sy liggaam bly tussen in hulle.

    Cleo het geen besigheid belangriker as om seker te maak haar verloofde bly getrou aan haar, sê Nikolai. Hy tel Orson se toekenning op en gooi dit deur die volgende ongebreekte venster.

    Ek is seker Cleo se Fortune 500 maatskapy sal nie saam met jou stem nie, Orson byt sy tong om dit nie hardop te sê nie. Orson bekyk die verwoeste sitkamer. So lank as sy pa al sy woede op die meubles en toekennings uithaal, sal Sarah veilig bly.

    Wie is Cleo? fluister Sarah terwyl sy haar handsak by hom vat en styf teen haar bors druk.

    Gereelde huwelik. Glo my, dit beteken niks nie sê hy vir

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1