Huisgenoot

Die hoof-engel

NEE! Dis nie die tyd vir kyf en kerm nie. Dis Kersfees. Dis die tyd vir vrede en liefde. Vir jou man en stout kinders, vir die bure met die blaffende honde, vir die bakker, die slagter. Vir jou skoonmense en vir Eskom.

“Is dit regtig te veel gevra, Louis?” wil Veronika amper smekend weet. “Om vir ’n verandering hierdie Kersfees as ’n gesin alleen vakansie te hou? Sonder dat jou familie van die noorde en die suide van die aardbol af saamflenter en laer trek in die karavaanpark by Uilenkraal?”

En veral sonder om Skoonma soos ’n sak vol sonde saam te sleep? Met haar verweerde tasse en plastieksakke en bokse vol verkeerde klere en kos wat niemand wil hê nie.

Maar Veronika sê dit darem nie hardop nie. Dis wat gebeur as ’n mens verlief raak op ’n Mamma’s boy en dan nog met hom gaan staan en trou ook. Jy bly opgeskeep met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related