Kuier

OP DIE DRUMPEL

’n Toekoms met die liefde van jou lewe behoort tog seker ’n pad vol helder lig te voorspel. Die liefde moet immers alles oorwin.

Wel, my liefde vir Carl het my hieraan laat vasklou, ten spyte van die stikdonker werklikheid dat hy ’n alkoholis was. Ek het ook vasgeklou aan ander ligpunte. Carl is ’n briljante, getroue onderwyser met ’n passie vir die onderwys. Hy is een van die min matriekonderwysers wat wiskunde in braille kon gee – en elke dag getrou op sy pos. Almal by Ramaleng Skool vir Blindes het ’n sagte plekkie vir dié aantreklike en saggeaarde meneer gehad.

Ons break-up as jong mense was onvermydelik en seker toe ook ons herontmoeting. Ná 23 jaar van ons eie lewens lei, van ons eie huwelike probeer maak werk … Onvermydelik weer in mekaar se arms. Die waarskuwingstekens was daar. Ek moes seker maar weggebly het terwyl ek kon. Niks sou egter daarin slaag om my te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Om ‘N ‘Amma’ Soes Dié Te Hê
Nadat sy en haar man uitmekaar is, was daar dikwels nie kos in die huis vir haar ses kinders nie. Dan het Charmaine Africa gedoen wat sy by haar ma geleer het: Gaan op jou knieë. Praat met die Here. Bid. Sy't Hom gevra om asseblief ietsie te voorsien
Kuier2 min read
Vra Dr. Jolene
HET EK TE VEEL KORTISOL? Dokter, ek is 48 en het die afgelope tyd baie artikels gelees oor wat gebeur as die liggaam ‘n oormaat van die streshormoon kortisol het. As ek so oor die simptome lees, klink dit of ek daarmee sukkel. Hoe weet ek of dit Cush
Kuier3 min read
Vertel Vir Antie Val
IS VRIENDE HÊ ‘N MÓÉT? Ek en my man het op skool ontmoet, is al járe saam en nou in ons laat 40's. Ons is mekaar se beste vriende en het nie ander vriende met wie ons uithang nie. Ons is eerder tuis, kyk movies, spandeer tyd met ons kinders of famili

Related