Vrouekeur

Een nag in Rome

Eon het die storie self vertel. As dit iemand anders was, sou dit ’n skinderstorie gewees het.

Dis eintlik seldsaam dat mans so met mekaar praat, soos Eon nou die dag met my. Anaïs Nin sou trots op hom gewees het. Sy wat so geskryf het oor mans wat meer “soos vroue” moet word, “meer openhartig” oor hul gevoelens.

As ek aan Eon se storie dink, dan dink ek: Nee, miskien net meer soos jouself word? Soos mens se self. Waarom een pool altyd voortrek, of agter sit, ter wille van redenasie? Soos in: “Wit mense dink wit.” Of: “Afrikane hou van sing.”

Ek het ’n kat wat nie melk drink nie, om hemelsnaam.

Eon is juis een wat die uitstraling het van I am my own man. Hy is opvallend lank, effe geset, maar nie te veel nie, met ’n welige boskasie swart krulle.

Eon en Vlas. Sy is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur3 min read
Kies ’n Boek
Ronelda Kamfer se gedigte is woedend, sarkasties en skerp. En juis daarom is hulle so onthutsend en onignoreerbaar. Jy kan jou deur die woede laat opsweep, jy kan geskok wees daardeur, jy kan jou daarvoor vererg, jy kan dit probeer rasionaliseer, maa
Vrouekeur3 min read
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring

Related