Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 OSCAR SKRYF AAN REEVA SE OUERS

Die voormalige Paralimpiese atleet, wat vroeër vanjaar vir parool in aanmerking gekom het, het ’n privaat brief aan die Steenkamps geskryf

Oscar, ek glo nog steeds in jou. Hou net jou kop hoog. Laat almal daar buite maar gal braak soos hulle wil. Want jy weet, en die Here weet, dat jou saak reg is met Hom.

KITTY

Oscar, jy het gedoen wat jy gedoen het, en jy sal altyd ’n moordenaar bly. Jy het daardie keuse gemaak, en daarom sal jy vir die res van jou lewe daarmee moet saamleef.

QUINTIN

Wat met Reeva gebeur het, is verskriklik; ek wens dit niemand toe nie. Vir haar ouers om gesond hier uit te kom, sal hulle moet kom op ’n punt waar hulle hom kan vergewe.

CHARLENE

Maar hy was vasgevang in ’n leefstyl waarvoor hy nie gereed was nie. Hy sal vir die res van sy lewe ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot1 min read
Kuier Die Hele Jaar Deur!
Nog ’n prettige seisoen van Die Babbelbende is nou volstoom aan die gang! Kyk saam na seisoen 2 op huisgenoot.com. In dié aanlyn Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd saam interessante dinge
Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma

Related