Huisgenoot

Casino Fataal

ALEX raak aan die losgetorringde koperknoop en skuif die draadraambril terug op sy neus. Hy het die mokdossier onder oë gehad met al die agtergronddetail oor die rol wat hy moet speel tydens vanaand se misterieuse “Moord-by-die-partytjie” by die Esmoné-boetiekkelder. Hoe belaglik!

Erger nog is dat dit alles Meline se sotlike idee was dat hy dit bywoon. Met ’n tema soos “Casino Fataal” het hy geweet hy laat homself vir meer in as waarvoor hy kans sien. Hy is moeg gewag vir haar. Moeg om altyd met net die krummels tevrede te wees. ’n Man kan ook net soveel verduur.

Hy dwing die kelkie met die koue komkommersop wrang by sy keel af. Dis veronderstel om die palet skoon te maak. Al wat dit doen, is om hom naar te laat.

Alex staar strak om hom rond. Alles, van die grasperke by die proelokaal tot by die, is prentjiemooi tussen die wingerde teenaan die Bolandse berge geplaas. Vanaand is ekstra moeite gedoen om die verouderingsaal in ’n dobbelhuis te omskep, met vier blackjacktafels en twee rye dobbelmasjiene aan elke kant van die vertrek.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related