Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook223 pages3 hours
Tango met 'n chirurg
By Rykie Roux
Rating: 0 out of 5 stars
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
In Tango met 'n chirurg is mediese student Salome keelvol vir alles en almal by Chirurgie: Hoekom is die briljante maar befoeterde dr. Bart de Lange, haar studieleier, so snaaks met haar - en dit terwyl sy net oë het vir hom? En professor Tjaart Dekker? Wat voer hy in die mou met al sy bedekte insinuasies? Daarom wend sy haar tot die een ding wat sy kán doen - tango.
Unavailable
Author
Rykie Roux
Rykie Roux is die skrywersnaam van ’n ewige romantikus wat in Pretoria grootgeword het, maar wat tans saam met haar gesin in Amerika woon, en haar doodverlang huis toe. Vandat sy kan onthou, het sy geskryf – romans, kortverhale en ook artikels. Mediese liefdesverhale en hospitaalintriges is veral vir haar heerlik om te skryf.
Related to Tango met 'n chirurg
Related ebooks
Vlug of veg Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStippellyn Rating: 4 out of 5 stars4/5Bloedwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSelma en Louise Rating: 5 out of 5 stars5/5Sonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5Die kind se naam is Anneke Rating: 5 out of 5 stars5/5Barones van Berkersee Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkaduself Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNadia: Paaie van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'N Sigeuner se Kersfees Soen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKronkelpaaie van die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefdesliedjies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWeghol Veldbrand Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde is 'n sprokie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKyk ‘n Vaal Perd (Afrikaanse uitgawe) (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHaar naam is Ragel Rating: 5 out of 5 stars5/5Gefolterde Verhale: Feëverhale, #6 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartlam Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Duiwel se Maat Rating: 2 out of 5 stars2/5Een glas dooswit Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonker Begeertes: Donker Hof Susters, #1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOpenbaring: Vertaling Met Hedendaagse Profetiese Vervullings Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Gewigtige saak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk Sal Weer 'n Loflied Sing Rating: 5 out of 5 stars5/5Die ontwaking: Oorspronklik uitgegee as Abel se ontwaking Rating: 4 out of 5 stars4/5Beeld in die Spieël Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vloek van Levitikus Rating: 4 out of 5 stars4/5Sewe dae Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKatjagter: 'n Marion-eiland storie Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Tango met 'n chirurg
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews