Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook237 pages4 hours
Keerkring van die hart
By Ena Murray
Rating: 0 out of 5 stars
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Faan Dempers neem ou dronk Joop Burger van die onderdorp se seun in diens as prokureursklerk. Hoe sou hy ooit kon raai dat Kasper nog eendag sý redder sou word – meer nog, sy ydele dogter, Liesel, s’n? Kasper kan nie dink aan ’n tyd in sy lewe wat hy nie ’n vergeefse droom oor die hooghartige Liesel Dempers, op agtien al ’n ryp jong vrou, in sy hart probeer smoor het nie. Maar Liesel leef net vir swierbol Rob Rabe. Wanneer sy teen haar pa se sin met dié jakkals trou, begin die wiel van die lewe draai. Skielik is dit die trotse Liesel wat aan die verloorkant staan. En dan kry oom Faan ’n hartaanval en smeek hy Kasper om in te gryp. Want hy ken Kasper se geheim, en weet dat dié skugter man miskien Liesel se laaste redding kan wees.
Unavailable
Author
Ena Murray
Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook ’n hospitaal as milieu. Sy het op Mosselbaai afgetree en is in Junie 2015 oorlede.
Related to Keerkring van die hart
Related ebooks
Liefde is 'n sprokie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAbel se dogters Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVan altyd af Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'N Sigeuner se Kersfees Soen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPolvyntjie se Ridder Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrake Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde is nie tjoklits nie: Eerste liefde 5 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSeenimf van Samui Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSonja se Sonde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPieter Bring Haar Terug Rating: 5 out of 5 stars5/5Bet-El: En daar was engele Rating: 3 out of 5 stars3/5Drie Rivierplase Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTemmer van sy hart Rating: 5 out of 5 stars5/5Kyk ‘n Vaal Perd (Afrikaanse uitgawe) (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSewe dae Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSoekie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHaar naam is Ragel Rating: 5 out of 5 stars5/5René Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGoue Vroue in Wonderland Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsErfgenaam vir Groenvlei Rating: 1 out of 5 stars1/5Adri Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKronkelpaaie van die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSelma en Louise Rating: 5 out of 5 stars5/5Die ompad terug Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKersvader Kom Dorp Toe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBlywende woorde: Oordenkings oor vroue wat glo Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vierletterwoord Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDaardie Nag Rating: 3 out of 5 stars3/5Oorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Keerkring van die hart
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews