Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Smeulberg se vroueklub
Smeulberg se vroueklub
Smeulberg se vroueklub
Ebook22 pages21 minutes

Smeulberg se vroueklub

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Wanneer wellus en lyflike begeerte die oorhand kry oor 'n klompie afgeskeepte vroue van 'n plattelandse dorpie buite Pretoria, soek hulle 'n man om hul behoeftes te kom bevredig. Hierdie Afrikaanse kortverhaal bevat eksplisiete verwysings na seks tussen instemmende heteroseksuele volwassenes. Nie vir preutse of sensitiewe lesers nie.

LanguageAfrikaans
Release dateFeb 25, 2014
ISBN9781310721779
Smeulberg se vroueklub

Related to Smeulberg se vroueklub

Related ebooks

Related articles

Reviews for Smeulberg se vroueklub

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Smeulberg se vroueklub - Willem Minnaar

    ~~~~~

    Smeulberg se vroueklub

    Willem Minnaar

    ~~~~~

    Copyright 2014 by Willem Minnaar

    Published at Smashwords by Willem Minnaar

    Cover design and formatting by MotherSpider.com

    ~~~~~

    Dit was met die onskuldigste bedoelings dat ek twee jaar gelede besluit het om uit Pretoria te trek en na ’n plekkie op die platteland te soek waar ek nuut kon begin. Niemand wat my ken nie, niemand aan wie ek iets skuld nie, geen eksvrou om in die strate raak te loop nie.

    Ek het my planne aan ’n paar mense genoem, en ’n week later kry ek ’n oproep van die eienaar van die gimnasium op Smeulberg. Sy het ’n perseel beskikbaar waar ek as masseur vir haar lede sou kon werk; sy sou my ’n goeie salaris betaal en daar was selfs ’n klein woonstelletjie waar ek gratis kon bly. Ek stel belang, het ek dadelik gesê, wanneer kan ek kom kyk?

    Dit het ideaal geklink. Smeulberg was minder as ’n uur uit Pretoria, maar ver en anders genoeg om ’n nuwe wêreld vir my te kon wees. Daar, het ek gedroom, sou ek ’n rustige lewe kon hê terwyl ek verseker is van ’n gereelde klompie kliënte wat hul seer spiere gemasseer en gesond wou kry sodat hulle kon voortgaan met die gholf en tennis en rolbal of wat ook al hulle op die dorp met hul vrye tyd doen.

    Smeulberg se vroue het ander behoeftes gehad, het ek sedertdien besef. En nie net Smeulberg se vroue nie, ook dié van die distrik en van die buurdorpe en selfs van Pretoria en Johannesburg...

    Ek kom daardie Maandagmiddag net voor vyfuur op Smeulberg aan vir my afspraak met Amanda. Sy wag my in by die

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1