Huisgenoot

IETS SPOOK? ROEP VIR MÝ

AS ’N spook oor jou pad kom en dis nie iets wat jy wil hê nie, ignoreer dit. Moet dit nie erken nie. Maar as jy wíl kontak maak, moenie disrespekvol wees nie.

Ek het grootgeword in die Oos-Rand en was maar 10 jaar oud toe die paranormale dinge my begin interesseer het. Die eerste keer wat ek daarmee te doen gekry het, was met my ma. Ek sou in die kamer wees en haar dik stukke in die kombuis hoor gesels en net dink: Oukei, met wie de hel praat sy? En dan sou ek kombuis toe gaan en haar vra en sy sal so terloops antwoord: “Net ’n gees.”

Ek dink dis waarom sy my nooit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related