Ronellé Snyman is gelukkig getroud en bly saam met haar man Dawie, twee seuns − Dawie en Dian − in Middelburg, Mpumalanga. Sy is ʼn werkende ma wat in haar vrye tyd hierdie boek be...view moreRonellé Snyman is gelukkig getroud en bly saam met haar man Dawie, twee seuns − Dawie en Dian − in Middelburg, Mpumalanga. Sy is ʼn werkende ma wat in haar vrye tyd hierdie boek begin skryf het. Dit is haar eerste boek wat gaan deel wees van 'n reeks boeke.
“Ek het met hierdie boek aan die begin van 2016 begin. My belangstelling in spiritualiteit asook interessante dinge van die verlede het tot hierdie boek anleiding gegee. Ek wil nie hê dat die lesers op hierdie boek voorbereid moet wees nie; dit is ’n ontdekkingsreis.”view less