Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook223 pages3 hours
Om Amelie se tafel
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Amelie doen nie groepwerk nie. Sy doen nie motorbestuur nie, en sy doen ook nie mans wat vir haar lelies of juweliersware aandra nie. Ja, sy’t ’n bietjie bagasie – en wie het nogal nie?
Maar wanneer spanbou-spesialis en bedryfsielkundige Chris op die prentjie verskyn, en boonop veroorsaak dat Amelie ’n ver ent pad moet ry om sowaar in simpel groepies te gaan rondfoeter, word haar wêreld omgekeer. Die man sukkel met haar en weet nét watter knoppies om te druk. Wanneer sy Chris leer ken en besef hy’t ’n groot, luide familie – presies die soort wat sy so graag om ’n gesellige etenstafel in haar eie tuin sou wil sien, die soort waaroor sy droom sedert haar ouers se ontydige dood – is haar kop aan die draai. Dit verg allerlei ompaaie, en harde werk van Chris se kant, om deur Amelie se bagasieknope te sny. Sal sy haar dinge kan laat staan en die familie wen waarna sy so smag? En dít voor Chris besluit sy’s net té veel moeite?

Author
Elsa Winckler
Elsa Winckler is ’n gewilde skrywer van liefdesverhale. Sy het al die gesogte ATKV-Woordveertjie vir romanses gewen vir Tussen jazz en rock (LAPA) in 2010, Te eenders, te anders (Satyn) in 2014, en Liefde in laslap (Satyn) in 2016. Sy woon op Bettysbaai.
Read more from Elsa Winckler
Vreugde vir Larissa Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVan altyd af Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Brief vir Reina Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Om Amelie se tafel
Related ebooks
Sonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5Skoenlapper Liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkaduself Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfgehandel (2de uitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBiegbrief en ander verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie skuiling Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAndries kom tot rus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Wonder van die goddelike liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Ding tussen man en vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWysheid Rating: 5 out of 5 stars5/5Hoop in tye van nood Rating: 5 out of 5 stars5/5Weskus-omnibus 1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMia: 'n Ma se storie van verlies en hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGeestelike gevare Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKies die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDank God vir die dag wat Jesus jou plek ingeneem het Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBreek familievloeke: Eis jou vryheid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOorkom jou vrees: Oordenkings oor hoe om vreesloos te leef Rating: 5 out of 5 stars5/5Van vrees na vrede: Hoe my ongeneeslike kanker my leer leef het Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPauline Vind Geluk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoe jy n sterk Christen kan word Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonker Begeertes: Donker Hof Susters, #1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie sewe feeste: God se profetiese raadsplan vir redding en groei Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnverskrokke vroue: Uitdagings en oorwinnings vanaf Bybelse tye tot vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Raaisel van die Gesiglose Bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBy fonteine langs Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWare verhale van geloof Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoe jy ‘n effektiewe stil tyd met God elke dag kan hê Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOntdek God in die stories van mense Rating: 5 out of 5 stars5/5Vlug of veg Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Om Amelie se tafel
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
1 rating0 reviews