Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook200 pages2 hours
Glimlag van die sekelmaan
Rating: 0 out of 5 stars
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Die nag toe Nina Immelman se man in ʼn motorongeluk sterf, kom nie net haar veelbewoë huwelik tot ʼn einde nie, maar vind sy ook uit dat die boedel bankrot is en sy alles verloor het – ook haar huis. Toe sy dus die kans gebied word om op ʼn luukse landgoed aan die Mosambiekse kus die huishouding waar te neem, gryp sy dit met albei hande aan.Maar op dié idilliese, sub-tropiese landgoed waar die soel, romantiese aande swaar belaai is met die geur van rose en frangipani, spat die vonke uit die staanspoor tussen Nina en haar werkgewer, Charl Beaumont. Sy buurman gooi ook sy flikkers vir Nina en boonop probeer Charl se seun ook haar guns wen. Toe Nina net mooi genoeg gehad het en besluit om Charl en sy plaas vaarwel te roep, gryp die noodlot in en dryf alles op die spits . . .
Unavailable
Related to Glimlag van die sekelmaan
Related ebooks
Polvyntjie se Ridder Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTemmer van sy hart Rating: 5 out of 5 stars5/5'N Sigeuner se Kersfees Soen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5Barones van Berkersee Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSatyn Omnibus 3 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsCtrl Z my lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLang pad na vergifnis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie skuiling Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vloek van Levitikus Rating: 4 out of 5 stars4/5Liefdesliedjies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVlug of veg Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSewe dae Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWeghol Veldbrand Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNadia: Paaie van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKyk ‘n Vaal Perd (Afrikaanse uitgawe) (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde is 'n sprokie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWittebrood, Bitterbrood Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Gewigtige saak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPieter Bring Haar Terug Rating: 5 out of 5 stars5/5Dokter uit die Woestyn Rating: 5 out of 5 stars5/5René Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde oorbrug alles Rating: 0 out of 5 stars0 ratings‘n Gotiese Kers Engel (Afrikaanse Taal - Afrikaans Language Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKronkelpaaie van die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ompad terug Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAndries kom tot rus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOp die spoor van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Glimlag van die sekelmaan
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews