Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook226 pages4 hours
Voorskrif vir die hart
Rating: 0 out of 5 stars
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Dokter Zoely du Toit kan nie wág om op die platteland te gaan locum nie; sy wil gaan wegkruip totdat die stof rondom haar gaan lê het. Ná die Foucom-skandaal is haar gesig maar net té bekend in Johannesburg se sosiale kringe. Op Arendsnes, so hoop sy, sal haar verlede haar nie inhaal nie. In elk geval nie dádelik nie. Maar dis moeilik om ’n lae profiel te handhaaf as jy saam met die arrogante en dodelik aantreklike dokter Vito Vincenzo moet werk - en boonop ’n huis met hom moet deel. Dokter Vito Vincenzo soek juis die kollig op, hy streef na beroemdheid en hy sleep ’n baie onwillige Zoely agter hom aan. Dokter Vito Vincenzo met al sy aardse skatte is presies die tipe man wat Zoely nooit weer naby haar wil toelaat nie. . .
Unavailable
Author
Kristel Loots
Kristel Loots het sorgvrye kinderdae gehad as een van die klipgooiers van Despatch. Hier het haar verwondering met die mensdom begin en sy het stories daaroor begin skryf. Sy skryf vir jare al tydskrifverhale en het romanses en romans, insluitend chick-lit soos Die engel rook skelm en Troukoek maak nie vet nie op haar kerfstok. Sy woon in die Kaap.
Related to Voorskrif vir die hart
Related ebooks
Van altyd af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEngel in die teater Rating: 5 out of 5 stars5/5Sirkus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKoöperasiestories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMet ander woorde Rating: 4 out of 5 stars4/5Anderkant uit: Stories oor trauma en hoop: Stories oor trauma en hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVermis op Allesverloren Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSomtotaal Rating: 3 out of 5 stars3/5Sonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5'n Man van min belang Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie lewe wat ek jou gegee het Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAl wat tel Rating: 4 out of 5 stars4/5Skarlaken Rating: 4 out of 5 stars4/5Blou Erfporsie: Van Isilimela tot Stilbaai: 'n Lewensreis Rating: 4 out of 5 stars4/5Anderkant die spoorlyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKatelknaap vir Carlien (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSondebok Rating: 5 out of 5 stars5/5Pieter Bring Haar Terug Rating: 5 out of 5 stars5/5Man uit die dode: 'n Ella Neser-roman Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTamatiestraat Rating: 4 out of 5 stars4/5Die liefde volgens Isabella Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSomersneeu Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk was daar toe Hy aan die Kruis gehang het en ander verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDoolhof Rating: 5 out of 5 stars5/5'n Gewigtige saak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVader se Sondes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKwaaiwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Kringloop van die Lewe Rating: 5 out of 5 stars5/5
Reviews for Voorskrif vir die hart
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews