Heita, Ons Trap In Afrikaans!
Welkom by die eerste uitgawe van ToerFiets. En gee jouself ’n skouerklop. As jy dit tot hier gemaak het, in hierdie dolle Covid-19-jaar, verdien jy ’n blaaskans met die voete in die lug en ’n goeie leestydskrif in die hand. Soos wat ons hoop hierdie