Weg!

Bonjour, 2021!

Voor jy die wiele pomp

Nie al die renne se datums was al gefinaliseer toe ToerFiets na die drukkers moes gaan nie. Waar onduidelik, het ons die maand waarin dit gewoonlik aangebied word, genoem. Pryse kan wissel (solo of pare, kort of lang roete) en is in plaaslike geldeenhede aangegee. Maak vroegtydig seker van die registrasiedatum, wat maklik vier maande voor ’n ren kan wees. Renne sonder ’n skof-aanduiding is die nuwe avontuurrenne waar jy jou eie pas bepaal en net by kontrolepunte moet aanmeld.

SUID-AFRIKA

06/02/2021

Ren TransCape

Streek Suid-Afrika

Afstand 600 km, 7 dae

Oppervlak Grond

’n Gemakliker alternatief vir die hardebaardrenne, deur die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Agter Die Skerms
Jy het in die Kaap grootgeword… het jy toe ook in De Hoop gekuier? Ja, ek het goeie herinneringe aan De Hoop toe ons kleintyd daar vakansie hou het; dit was voor die opknappingswerk in 2007. Die reservaat was nog basies en ek onthou ek het volstruisv