Weg!

KOES VIR DIE KLIPPE

Titan se eerste koolstofveselfiets is die nuwe Cypher-reeks, beskikbaar in 100 mm (RS)- en 120 mm-weergawes, waarvan lg. ons toetsfiets was, in die Pro-toerustingvlak.

Wêreldwyd is daar ’n beweging na langer rame, met ’n bietjie meer vering. Waar 100 mm altyd die goudstandaard vir ernstige bergfietsjaers was, is al hoe meer ryers vandag geneig om ’n 120 mm-veerstelraam te oorweeg, iets wat met meer selfvertroue op rowwer roetes ry.

Die Cypher Pro is hoofsaaklik ontwerp om as ’n langafstand-renbergfiets te dien: Iets wat doeltreffend sal kan klim tydens ’n Wines2Whales-sneldeel,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe