NUUT OP DIE RAK
Dec 03, 2020
3 minutes
100% Speedcraft XS-kinderbril
Beskerm kinderoë
Ywerige jong fietsryers se siggesondheid is belangrik. Sonbestraling en stof werk nie mooi met jou oë nie, en veral kindergesigte sukkel met fietsrysonbrille vir volwassenes wat los skud op grondpaaie en enkelspoorroetes. Gelukkig het 100% ’n nuwe XS (ekstraklein)-weergawe van hul gewilde Speedcraft-bril. Die bril weeg slegs 27 g en is gevorm vir ’n gesig met kleiner verhoudings. Die gehaltelense uit Frankryk verskerp buiteligdetail
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days