Weg!

WAARDE SONDER SKADE

Silverback Stratos AL SX

Die Boere-Duitser

Moenie dat Silverback se Duitse vlag op die raam jou mislei nie. Hierdie fietse het sterk plaaslike wortels. Deon Retief is Silverback se eienaar en uit die maatskappy se Nürtingen-ontwerpkantoor word toekomstige fietsrybegrippe in werklikhede omskep. In die hart van hierdie Stratos 120 mm-aluminiumraam

In die hart van hierdie Stratos 120 mm-aluminiumraam is ’n reuse-wiellaer. Die Stratos het dalk ’n dun agterste driehoek, maar met die vering se lading wat op daardie groot hoofwiellaer laai, beloof instandhoudingskoste om laer te wees as baie ander veelskakel-bergfietsrame.

Ontwerpgesinde fietsryers kan die Stratos se aantreklike lyne waardeer, terwyl ingenieurs sal raaksien dat daardie voorste driehoek se kruisstaaf die raam sterker

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe