Weg!

Spaar jou kuite

’n Paar jaar gelede het ek my pa gehelp om ’n e-fiets te koop. Hy was toe 69 jaar oud en het nie geglo hy het die hulp van ’n elektriese motor nodig nie. Daarby was dié fietse vrekduur – dit kos dieselfde as ’n motorfiets!

Maar ek het hom oortuig om ’n demonstrasiemodel Specialized Turbo Levo te ry en hy het oombliklik van mening verander. Toe hy eers die krag van die motor teen Tafelberg se steil hange ervaar, het hy blitsvinnig sy bestelling geplaas.

Hy is nou 72 en ons ry steeds saam. Ek hoef nie bekommerd te wees oor ’n roete wat te lank of te taai vir hom is nie, en hy beheer die kraglewering sodat hy hard óf rustig kan oefen. Die lekkerste is dat ons saam kan verken en landskappe ervaar wat andersins nie bereikbaar sou wees nie.

As jy daaraan dink om ’n e-fiets te koop moet jy jouself heel eerste vra in watter soort fietsry jy belang stel. As jy plaaspaaie wil ry en nooit beplan om vinnig teen rotsagtige berghellings af te jaag nie, hoef jy nie ’n fiets

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg12 min read
Ver In Die Wêreld
Party mense glo in liefde met die eerste oogopslag, maar dit is nie juis die geval met St. Helena-eiland nie. Dis ’n vulkaniese knoets in die middel van die wye Atlantiese Oseaan, skaars 16 km lank en 8 km breed. “Dis nie ’n aantreklike plek nie. Dit
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe