Finweek - Afrikaans

Skokkend goed: ’n Kat met krag

ek onthou twee dinge van die eerste keer toe ek as kind ’n Jaguar beleef het. Die Jaguar Merk ll waarin ons gery het was ’n pragstuk, en die ding se uitlaatpyp het die heeltyd teruggeplof.

Nou is dit 2020 en hier is Jaguar se gesofistikeerde vol-elektriese SNV, die I-Pace. Hy slaan ook ’n slag, maar nie met die uitlaatstelsel nie. Dis omdat daar natuurlikgeen binnebrandenjin hier is waarvan die ontbranding verkeerd gestel kan wees nie, en ook nie ’n uitlaatpyp om die skoot af te vuur nie. In hierdie kar is dit doodstil, want hy het twee elektriese motors, ’n hele eskader litium-ioonbatterye en hope tegnologie.

Dis ’n groot sprong hierheen van die ou dae se basiese voertuie waarmee ek leer bestuur het. Daardie binnebrandenjins sonder aanjaers was eenvoudig; stuurwiel, ratte, koppelaar, remme, versneller

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges