Weg!

ToerKas

Klimaat en kultuur

As ’n ontluikende ekonomie van die voormalige Oosblok-lande kan Slowenië as die bergryke suster van haar meer bekende buurman Kroasië beskou word. Die landskap is treffend met turkoois riviere en mere, ’n Venesiese kuslyn, groen woude en sneeubedekte berge in die weste.

Hoewel die pragtige hoofstad, Ljubljana, in 2016 as Europa se Groen Hoofstad van die Jaar aangewys is, kan jy ook op die platteland klein dorpies met historiese

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe