ToerKas
Dec 03, 2020
3 minutes
Klimaat en kultuur
Kreta is die grootste van Griekeland se magdom eilande, maar steeds redelik kompak. Die ovaalvormige eiland strek 260 km van kant tot kant, maar is slegs 60 km op sy “dikste” en net 12 km noord na suid by die dunste gedeelte van sy middellyf. Ingewurm tussen Griekeland en Turkye is Kreta se ekonomie om die helfte op toerisme en landbou gefokus.
Die eiland het ’n tipiese Mediterreense klimaat: warm, droë
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days