Vrouekeur

99 trappies

Die kristalhelder water klots oor my tone terwyl die kus van Kroasië net-net in die verte sigbaar is. Die bekoring van Slowenië lê juis hierin – die stilword, die inneem. Geen groot Instagramwaardige besienswaardighede nie en bitter min “moet sien”-toeristefoto’s om op jou lysie af te merk.

Hierdie klein landjie, wat eers sedert 1991 in eie reg as onafhanklike staat bestaan, vind sy identiteit in kultuurskatte en smaragriviere. Knus versteek tussen Italië, Oostenryk, Hongarye en Kroasië is dit verfrissend ongekommersialiseerd. Slowenië is terselfdertyd vol jeugdige energie en die plooie van ryk tradisie. ’n Klein groepie mense wat selfs deur kommunisme en Joego-Slawië se ystergreep

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur6 min read
Bloot ANDERS
Louïde le Roux is ’n jong ma met drie seuns. Sy vertel van haar pad saam met haar middelkind: As Joshua-Luke se mamma het ek vandat hy twee jaar oud is, vermoed daar is “iets anders” omtrent hom. Hy was as baba ongelooflik ernstig, het nie sommer gel
Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton

Related