Vrouekeur

Bloot ANDERS

Louïde le Roux is ’n jong ma met drie seuns. Sy vertel van haar pad saam met haar middelkind:

As Joshua-Luke se mamma het ek vandat hy twee jaar oud is, vermoed daar is “iets anders” omtrent hom. Hy was as baba ongelooflik ernstig, het nie sommer gelag nie. Ons het hom ons kwaai babatjie genoem. Hy het laat begin praat (wat vir my vreemd was omdat hy ’n ouer boetie gehad het wat heeldag met hom gesels het en ’n ma wat gedurig aan die gesels is). Hy was wel baie slim en kon al voordat hy twee jaar oud was al sy vorms, nommers en sommer die alfabet ook herken. Soos Joshua-Luke ouer geword het, was al hoe meer “eienaardighede” sigbaar.

Hy het volstrek geweier om enigiets behalwe kapokaartappels te eet. Hy het dadelik begin opgooi as hy vleis ruik en het mettertyd heeltemal ophou vleis eet. Sy hele dieet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Soet Bederf
12 kolwyntjies 210 ml (200 g) botter, kamertemperatuur210 ml (200 g) strooisuiker10 ml (2 t) vanieljegeursel4 groot eiers375 ml (200 g) koekmeel10 ml (2 t) bakpoeier 2 plakke (160 g) melksjokolade155 ml (150 g) botter, sag565 ml (300 g) versiersuiker
Vrouekeur5 min read
’n Besige kunstenaarskop
Louise Henning het haar aanvanklik in musiek uitgeleef en het van ’n vroeë ouderdom af liedjies op gehoor gespeel. “Ek het sommer gou met klavieronderrig begin. Tot op 17-jarige ouderdom het dit my smiddae ná skool goed besig gehou.” Ongelukkig is ku
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton

Related