Huisgenoot

JOU KIND: TE VEEL OF TE MIN SENSORIESE SENSITIWITEIT?

DIE wêreld om ons kan verwarrend en oorwe ldi - gend wees – en as ouer is dit jou taak om jou kind te leer om by dié wêreld aan te pas en eindelik te floreer. Maar vir party kinders is dit moeiliker as vir ander: ’n Harde geluid, helder lig of kos met ’n vreemde tekstuur is al wat nodig is vir ’n dramatiese uitbarsting.

As dit vir jou bekend klink, is jou kind dalk sensories oorsensitief. Sensoriese sensitiwiteit – party kinders is ook ondersensitief – raak gemiddeld 10-15% van kinders.

Wat behels dit, hoe sien jy dit raak en hoe hanteer jy dit? Kenners gee raad.

WAT BETEKEN DIT AS JOU KIND SENSORIES OOR-OF ONDERSENSITIEF IS?

Ons brein en senustelsel kry

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related