Rooi Rose

Is die probleem SENSORIES?

Elkeen van ons is ’n wonderbaarlike wese wat in ’n gegewe oomblik miljoene brokkies inligting deur ons sintuie waarneem en met ons brein verwerk. Die manier waarop ons sensoriese inligting prosesseer, is so uniek soos ons duimafdruk.

Maar hierdie prosesse verloop nie altyd glad nie. Wanneer ons sensasies uit die omgewing of ons eie liggaam onakkuraat verwerk, beïnvloed dit die doeltreffendheid waarmee ons funksioneer - en ons lewensgehalte.

“Afgesien van ons tassintuig, gehoor, visie, reuk en smaak, het ons twee versteekte sintuie,” sê Charlene Cruickshank, Johannesburgse arbeidsterapeut met ’n nagraade kwalifikasie in sensoriese integrasie. “Die vestibulêre stelsel het te doen met ons sin vir beweging, en propriosepsie dui onder meer op ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose3 min read
DIERE & HUL GIERE
Diere kan nie praat nie, maar hul blote teenwoordigheid bring vir die meeste van ons ontelbaar baie vreugde. Navorsing het ook bewys dat troeteldiere talle gesondheidsvoordele vir hul eienaars inhou – hulle laat ons ontspan en lag, en verseker ook da
Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose1 min read
Vergrote Prostaat
(Ook genoem BPH of benigne prostaathiperplasie). Hierdie nie-kanker prostaatvergroting is die algemeenste mannekwelling. Om een of ander rede bly die prostaat groter raak. Tipiese simptome is die aanhoudende behoefte om kort-kort te urineer, stadige

Related