Baba & Kleuter

FOUT MET Vat

Skram jou kind weg van aanraking? Kla sy gedurig oor klere-etikette wat haar krap? Gril sy as sy op gras loop of aan modder vat? Haat sy dit as jy onverwags aan haar raak?

Tasdefensiwiteit is ’n abnormale oorreaksie op alledaagse aanrakingservarings, sê dr. Annemarie Lombard, ’n arbeidsterapeut, stigter van Sensory Intelligence Consulting en skrywer van Sensoriese intelligensie: waarom dit belangriker is as IK en emosionele intelligensie (Metz Press).

“Dit word gewoonlik verbind met tasdrempels, wat beteken jou kind se brein verwerk hierdie insette meer intens en meer gereeld, vandaar die oorreaksie.”

Daar is dikwels ’n verband tussen sensoriese oorreaksie en vrees, angstigheid of aggressie omdat die kind se brein na ’n vegof-vlug-staat oorskakel om haar te beskerm wanneer sy aangeraak word.

“Dit gebeur outomaties en intuïtief sonder dat jou kind oor die saak dink of die reaksie kan beheer,”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
Boustene Vir Goeie Gesondheid
Sodra jou baba gebore is, is dit belangrik om jou plaaslike kliniek gereeld te besoek om hulle ontwikkeling te monitor en enigiets waaroor jy besorgd is, soos voeding, mylpale of slaapprobleme te bespreek. Dis ’n goeie idee om kliniekbesoeke vir die
Baba & Kleuter6 min read
Waarop Floreer My Fetus?
Gedurende die eerste trimester kan die fisieke en emosionele veranderings wat jou liggaam beleef, die ontwikkelende band tussen jou en die vreemde boontjie in jou lyf oorskadu. Naarheid, seer borste, sooibrand en uitputting kan sy tol eis en jou aand
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related Books & Audiobooks