Weg!

’N ABBA VIR JOU FIETS

Klein sportnutse is die jongste gier, wêreldwyd. En dit maak absoluut sin. Hulle’s lekker kompak vir as jy in daardie knap parkeerspasie by die winkelsentrum moet inpas. In die verkeer sit jy hoër as die breker in sy haastige Duitse sedan. En hulle lyk allermins soos weleer se wasmasjienop-wiele sportnutse. Volvo se XC40 is ’n perfekte voorbeeld. Ons het die fris T5-model vir fietsrydiens opgekommandeer.

Wat het ons hier?

Volvo se klein XC40 is die Sweedse groep se jongste, en ook kleinste, sportnuts. Die reeks het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en
Weg2 min read
Rol Met ’n Groot Kanon
Die dae is getel waar mense ’n “nie sleg nie, maar onthou waar hulle gebou is”-etiket aan enige nuwe Chinese motor kon hang. Dit verdien om in die mis van tyd te verdwyn, op dieselfde manier as wat die Japannese en Koreaanse motorvervaardigers al dek