Weg!

Trappe van verleentheid

Die 1980’s was voorwaar ’n vreemde tyd.

Saterdagaande het Don Johnson Afrikaans gepraat op Misdaad in Miami, en Donderdagaande het Eon de Vos probeer verduidelik sonder om te verduidelik waarom party van die snitte op sy treffersparade sonder woorde gespeel moes word. In die geval van een liedjie wat ek veral onthou – sy naam was “Boom Boom (Let’s go back to my room)” – kon ek nooit verstaan hoekom die mense by die SAUK gedink het ’n liedjie oor iemand wat té hard aan ’n kamerdeur klop, is nie geskik vir die volk se ore nie.

’n Ander koddigheid was dat bykans elke koerant in die land verplig gevoel het om die een of ander fietsren

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Agter Die Skerms
Jy het in die Kaap grootgeword… het jy toe ook in De Hoop gekuier? Ja, ek het goeie herinneringe aan De Hoop toe ons kleintyd daar vakansie hou het; dit was voor die opknappingswerk in 2007. Die reservaat was nog basies en ek onthou ek het volstruisv

Related