BIKER BRODY EN SY MENS
May 21, 2021
4 minutes
Soos vertel aan RICHARD VAN RENSBURG
Foto’s:
MISHA JORDAAN
MY AFRICANIS-hond, Brody, is omtrent al bekender as my onderneming. Trouens, ek sê graag Brody is nie my hond nie; ek is sy mens.
Ek het hom by die DARG-dieretoevlug in Houtbaai gekry toe hy drie weke oud was. Nou is hy sewe en ’n baie gewilde element van die Cape Sidecar Adventures-vloot. Hy was aanvanklik net ons “depot-hond”; hy sou soggens saam met ons werk toe kom. Maar toe hy ’n jaar oud was, het hy eendag skielik verdwyn. Ek was al bekommerd toe een van my drywers bel: “Tim, ek het met ons Waterfront-stop in my syspan se neus gekyk, en daar was Brody, vas aan die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days