Weg!

Dave Mercer ken die kuns van selfbou

Die veearts is ’n lewenslange fietsryliefhebber, wat sy eerste bergfiets in 1991 present gekry het. Dave Mercer het jare gelede begin sweis om verbeterings om die huis aan te bring, en soos sy vertroue toegeneem het, was fietsonderdele die volgende uitdaging.

Om ’n raambouer te word was egter nooit sy mikpunt nie. “Ek het eers drarakke vir toerfietse se saalsakke begin bou. Toe onderdele vir enkelspoedfietse. ’n Volledige raamstel was nooit in my gedagtes nie. Ek het gedink jy het duisende rande se duur toerusting nodig.”

Anders as in Europa

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe