Weg!

Sakpas in die Sederberg

Die meeste Suid-Afrikaners dink bergklim, luiperds, rotsformasies, staproetes en wyn as hulle “Sederberg” hoor, tog is hier ook ’n voortreflike versameling fietsryroetes. Iets vir almal. Sedert 2004 bekend as ’n Wêrelderfenisgebied, is die Sederberge naby genoeg aan die Kaap vir ’n wegbreeknaweek.

Enige natuurskepper wat ’n amper volmaakte bergfietsomgewing wou bou, sou dit ’n spieëlbeeld van die Sederberge maak. Afgesonder. Ongerep. Groot. Hierdie berge laat jou nederig voel. Dit bied ook ’n uiteenlopende verskeidenheid ry-oppervlakke en hellings wat wissel van matig tot angswekkend.

Bergfietsryers wat voorbereiding vir ’n Cape Epic of J2C (Joburg to Sea) wil doen, kom gereeld Sederberge toe vir ’n week se basis opbou vir langafstand-trap. Met ’n oorvloed grondpad, steiltes en min skaduwee kan jy jouself pantser vir die jaar se bergfietsren-uitdagings met ’n reeks Sederberg-oefenritte. Tog is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Agter Die Skerms
Jy het in die Kaap grootgeword… het jy toe ook in De Hoop gekuier? Ja, ek het goeie herinneringe aan De Hoop toe ons kleintyd daar vakansie hou het; dit was voor die opknappingswerk in 2007. Die reservaat was nog basies en ek onthou ek het volstruisv