Weg!

Koelkomkommer soos ’n lammer

Wie het dit nog nie beleef nie? Met daardie harde oefensessie (tekkies of bergfiets) pas agter die blad, sluit jy natgesweet by die res van die kuiergroep om die vuur of by die kuierplek aan. En binne oomblikke skuif die eerste een opsy. Moet asseblief nie strek vir daardie glas nie. Ons gaan omkap langs jou.

Dis die kruis van mensgemaakte vesels. Die oorgrote meerderheid van vandag se tegniese kledingstukke, soos ons draf- en fietsryhemde maar ook daardie langmoutop of pluisveselbaadjie, is van poliëster of nylon

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe