is in 2017 uit nood gebore toe Stefan en Francisce Gerber tydens die droogte moes planne maak om hul Namakwalandse skaapplaas van ondergang te red. Vandag is dit een van net drie maatskappye ter wêreld wat die hele waardeketting van sy wolprodukte beheer. Met hul suksesvolle bestuur van die Core Merino-handelsmerk het hulle die LA Group, eienaars van Polo Suid-Afrika, se oog gevang. Gerber & Co het onlangs
Boere-wolverwerker pak die tekstielmark
Jul 21, 2023
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days